top of page

Ons Troudag

Ringe Helen.jpg

01.   Algemene Inligting

Tyd -15:30 vir 16:00

Plek - Seremonie sal plaasvind in die kapel by Pepper Tree Venue, waarna die onthaal in die saal sal voortgaan. Die bruid sal stiptelik om 16:00 in die kerk inkom.

Kleredrag - Semi Formeel​

02.    Addisionele Inligting

Kinders en 'n metgesel is slegs welkom per uitnodiging van die bruidspaar, asseblief respekteer hierdie versoek.

​

Daar sal 'n kontant kroeg beskikbaar wees.

laaste.jpg

Vir meer inligting kontak:

Helen Wessels - 083 982 9689

Reinier Viljoen - 082 951 7145

bottom of page